f.1. Susara
Aletta Johanna Elizabeth, ged. 25/12/1817, Uitenhage, oorl. 25/07/1847, Kommandofontein x Jacobus Johannes VAN
DEVENTER, ged. 18/05/1817, s.v. Jacobus Johannes van Deventer en Susanna Elizabeth van Zyl xx 03/08/1846, Glen Lynden met Petrus Gerhardus HUMAN, geb. 1806, Gamtoos Rivier, dist. Uitenhage, ged. 23/12/1806, Swellendam, oorl. 02/03/1885, Cathcart Farm, Peddie. PGH ook die eggenoot van Sara Cornelia Botha en Anna Maria Klopper.
Susara Aletta Johanna Elizabeth was die dogter van Gerrit Nel en Susara Christina van der Westhuizen.
Uit hulle pa se sterfkennis, 1883: Sommige van die kinders se name verskil met die inskrywing in SAG.
Susara Aletta Johanna Elizabeth word nie gelys onder die kinders met haar pa se sterfkennis nie. Dit is moontlik dat sy nie genoem word nie, omdat sy reeds in 1847 gesterf het.
Kinders:
g.1. Willem Adriaan VAN DEVENTER, geb. 31/07/1836, ged. 23/10/1836, Albany.
FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857
g.2. Johanna Christina VAN DEVENTER, geb. 27/04/1845, ged. 14/09/1845, Albany.
FAMILYSEARCH
Albany baptisms 1831-1857