i.3. Marthinus Jacobus NEL, geb. 03/02/1901
i.3. Marthinus Jacobus, geb. 03/02/1901, Aliwal Noord, Oos-Kaap, oorl. 29/12/1964, Aliwal Noord, Oos-Kaap x 22/12/1925, Aliwal Noord met Johanna Francina Magdalena (Baby) OLIVIER, geb. 14/09/1899, oorl. 26/09/1979.
Marthinus Jacobus was die seun van Johannes Petrus Jacobus Nel en Anna Catharina Cronje.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1933:
FAMILYSEARCH
(Foto: Tinus Nel)
Die Bybel van Marthinus Jacobus met die inskrywing deur sy pa ten tye van sy aanneming.
(Foto: Tinus Nel)
(Foto: Tinus Nel)