i.1. Hermanus Stephanus NEL, geb. c. 1885

i.1.  Hermanus Stephanus, geb. c. 1885, oorl. 11/12/1947 x 29/04/1907, Barkley-Oos met Anna Susanna SCHOON, geb. 06/12/1886, ged. 13/02/1887.

Hermanus Stephanus was die seun van Hermanus Stephanus Nel en Anna Maria Buitendag.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1917:
FAMILYSEARCH