h.1. Hermanus Stephanus NEL, geb. 24/03/1877, ged. 17/05/1877
h.1. Hermanus Stephanus, geb. 24/03/1877, Bulhoek, Barkly-Oos, ged. 17/05/1877, Barkly-Oos, oorl. 05/04/1905, Rooikop, Johannesburg. Ongetroud.
Hermanus Stephanus was die seun van Barend Louis Nel en Elizabeth Magdalena Clasina Stapelberg.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1919 nie:
FAMILYSEARCH