Johanna Magdalena Susanna was die dogter van Louis Johannes Nel en Magdalena Henrietta Elizabeth Rudolph.
Johanna Magdalena Susanna Nel
Name Johanna Magdalena Susanna Nell
Sex Female
Age 21
Event Type Marriage
Event Date 05 Jan 1863
Event Place Pietermaritzburg, Natal, South Africa
Event Place (Original) Pietermaritzburg, Natal, South Africa
Source Details 1671
Microfilm Number 1259159
Johannes Cornelis Vermaak Husband M 21
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:KDCK-FVT?lang=en
Na die huwelik van Johanna Magdalena Susanna op 1 Januarie 1863 met Johannes Cornelius Vermaak, 'n veeboer in die omgewing van Utrecht, het kleinboet Jacobus Andries Nel sy intrek by sy ousus Johanna geneem. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Die plaas Kromkrantz het aan verskeie eienaars behoort. 'n Gedeelte het aan Johannes Cornelis Vermaak behoort. Nikolaas Jakobus Vermaak, getroud met Magdalena Sofia Elizabeth Nel het ook 'n gedeelte besit, terwyl Jacob Jacobus Malan, Gert se skoonvader, ook 'n deel besit het. Gert Nel het dit moontlik van hom geërf. Hierdie plaas is aan die Staat verkoop. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Name Johanna Magdalena Susanna Nel Vermaak
Age
76 years
Birth Year (Estimated) 1841
Birthplace Natal
Death Date
18 April 1917
Death Place Carolina
Relationship to Head of Household Deceased
Event Type Probate
Event Date 1917
Event Place Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:7FT9-BRN2?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:WHND-DW3Z?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:7FT9-R56Z?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QG64-BJXJ?lang=en
h.2. Louis Johannes VERMAAK, geb. 20/07/1867, Greytown, oorl. 03/07/1930 x Johanna Dorethea Jordaan, geb. 28/02/1870 oorl. 1946, Kromkrantz.
Die plase Goedehoop en Doornhoek is ingevolge die bepalings
van die boedel van Louis Johannes Nel op 22 Junie 1869 soos volg bemaak:
Goedehoop, van 2820 morg, is in gelyke dele bemaak aan Gerhardus (Gert) Jacobus
Rudolph Nel ( b1c3d4e1f6g3), Johannes Gerhardus Potgieter, getroud met Gezina
Maria Nel (b1c3d4e1f6g5), Johannes Cornelis Vermaak, getroud met Johanna
Magdalena Susanna Nel (blc3d4elf6gl) en Nikolaas Jakobus Vermaak, getroud met
Magdalena Sofia Elizabeth Nel (b1c3d4e1f6g6). Gert Nel het op 6 Mei 1892
Johannes Gerhardus Potgieter se deel uitgekoop en op 8 Maart 1894 ook die van
Johannes Cornelis Vermaak. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Die plaas Kromkrantz het aan verskeie eienaars behoort. 'n Gedeelte het aan Johannes Cornelis Vermaak behoort. Nikolaas Jakobus Vermaak, getroud met Magdalena Sofia Elizabeth Nel het ook 'n gedeelte besit, terwyl Jacob Jacobus Malan, Gert se skoonvader, ook 'n deel besit het. Gert Nel het dit moontlik van hom geërf. Hierdie plaas is aan die Staat verkoop. (Borman, Hans: Familie Nel van Nelspruit, 1982)
Johanna was op die ouderdom van 60 in die
konsentrasiekamp in Middelburg Tranvaal vanaf 3/07/1901 tot 14/10/1902. Sy was
in Tent I1302 in blok C.
Name Johanna Magdalena Susanna Nel Vermaak
Age
76 years
Birth Year (Estimated) 1841
Birthplace Natal
Death Date
18 April 1917
Death Place Carolina
Relationship to Head of Household Deceased
Event Type Probate
Event Date 1917
Event Place Transvaal, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:7FT9-BRN2?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:WHND-DW3Z?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:7FT9-R56Z?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:QG64-BJXJ?lang=en
Kinders:
h.1. Magdalena Henrietta Elisabetha VERMAAK, geb. 24/05/1865 x Grobler
h.1. Magdalena Henrietta Elisabetha VERMAAK, geb. 24/05/1865 x Grobler
h.2. Louis Johannes VERMAAK, geb. 20/07/1867, Greytown, oorl. 03/07/1930 x Johanna Dorethea Jordaan, geb. 28/02/1870 oorl. 1946, Kromkrantz.
h.3. Anna Margaretha VERMAAK, geb. 15/11/1869 x Kruger.
h.4. Maria Magdalena Catharina VERMAAK, geb. 10/02/1875, oorl. 1950 x Potgieter
h.5. Johanna Susanna Sophia VERMAAK, geb. 12/01/1879 x Oosthuizen