Susanna Adriana Maria was die dogter van Willem Hendrik van der Westhuizen en Johanna Margaretha van Rooyen.
Jan was ‘n treindrywer. Hy was 'n lang man wat effens bakbeen (wydsbeen) geloop het. Woon met dood in 121 Brand road, Durban.
Kinders:
i.1.
Virginia Monica (Monica) BARKHUIZEN, geb. 06/04/1935 x 22/06/1951,
Durban-landdroskantoor met Gillian Christoffel Viljoen Goss Louwrens, geb. 29/04/1939.