h.6. Jacobus Nicolaas VAN DER WESTHUIZEN, geb. 19/01/1895, ged. 21/07/1895

h.6.  Jacobus Nicolaas, geb. 19/01/1895, ged. 21/07/1895, Pietermaritzburg, oorl. 29/10/1977, Vryheid, Natal x Maria Susanna Elizabeth Catharina Johanna HATTINGH, geb. 24/07/1892, oorl. 03/12/1966, Vryheid, Natal, d.v. Jan Hendrik Hatting en Dirkje Elizabeth Johanna Meyer.  MSECJH ook getroud met Gerrit Jacobus van der Westhuizen.

Jacobus Nicolaas was die seun van Johannes van der Westhuizen en Anna Jacoba Margaretha Boshoff.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1916.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1941.

Sy naam kom voor in hulle suster Margaretha Louisa Susanna van der Westhuizen se sterfkennis van 1948.

eGGSA library Gravestones in South Africa Kwazulu-Natal Kwazulu-Natal, VRYHEID, Urban area Kwazulu-Natal, VRYHEID, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W We - Surnames starting with the letters We WESTHUYZEN Jacobus N., v.d. 1895-1977 & Maria S.E.C.J HATTINGH 1892-1966