g.6. Petrus Johannes VAN DER WESTHUIZEN, geb. 18/12/1870, ged. 17/12/1871

g.6.  Petrus Johannes, geb. 18/12/1870, ged. 17/12/1871, Ladysmith, Natal.

Petrus Johannes was die seun van Johannes Petrus van der Westhuizen en Elizabeth Susanna Oosthuizen.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1895.