Johannes Hendrik Lodewyk was die seun van Petrus Johannes van der Westhuizen en Johanna Martiena Jacoba Oosthuizen.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1896.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1917.
Woon Doornkop, Newcastle.
Johannes Hendrik Lodewyk van der Westhuizen van Doornkop Newcastle is op 04/03/1902 van hoogsverraad skuldig bevind en tot 9 mde tronkstraf en ‘n boete van 250 pond of ‘n verdere 9 mde tronkstraf gevonnis omdat hy die boere in Desember 1899 aangesluit het en deelgeneem het aan operasies rondom Newcasle. Gewoonlik onaktief. Apr.Mei 1900 teruggetrek na ZAR. Onbekend of gevange geneem of oorgegee.
DETAILS OF THE NATAL AFRIKANERS CONVICTED OF HIGH TREASON DURING THE ANGLO-BOER WARi CASES 1-276: TRIED BY THE SPECIAL COURT CONSTITUTED UNDER ACT 14 OF 1900
Natal Rebels
Surname
|
Van der Westhuizen
|
Name
|
JohannesHendrik Lodewyk
|
Address
|
Doornkop, Newcastle
|
Charge
|
hoogverraad
|
Trial Date
|
04/03/1902
|
Sentence
|
9 mnde tronkstraf, boete van £250 of 'n verdere 9 mnde
tronkstraf
|
Opm
|
|
Age
|
|
Court
|
Spesiale Hof
|
Ref ID
|
271
|
Johannes Hendrik Lodewyk van der Westhuizen van Doornkop Newcastle is op 04/03/1902 van hoogsverraad skuldig bevind en tot 9 mde tronkstraf en ‘n boete van 250 pond of ‘n verdere 9 mde tronkstraf gevonnis omdat hy die boere in Desember 1899 aangesluit het en deelgeneem het aan operasies rondom Newcasle. Gewoonlik onaktief. Apr.Mei 1900 teruggetrek na ZAR. Onbekend of gevange geneem of oorgegee.
DETAILS OF THE NATAL AFRIKANERS CONVICTED OF HIGH TREASON DURING THE ANGLO-BOER WARi CASES 1-276: TRIED BY THE SPECIAL COURT CONSTITUTED UNDER ACT 14 OF 1900
Van der Westhuizen, Johannes Hendrik
Lodewyk Doornkop, Newcastle 4.3.02 High Treason 9 months imprisonment and a
fine of ,250 or a further 9 months in prison Joined the Boers in December 1899.
Participated in operations around Newcastle. Generally inactive. In April/May
1900 retreated to ZAR. Authorities unsure if he was captured or surrendered.
(https://repository.up.ac.za/bitstream/handle/2263/22990/14back.pdf?sequence=15&isAllowed=y)