g.4. Albertus Wynand Gideon VAN DER WESTHUIZEN, geb. 25/05/1859, ged. 28/08/1859

g.4.  Albertus Wynand Gideon, geb. 25/05/1859, ged. 28/08/1859, Durbanville, oorl. c. 1947 x 03/04/1900, Wellington met Hester Frederika BRINK, geb. c. 1863, Wellington, oorl. 24/06/1928, Stellenbosch, d.v. Jacob Johannes Brink en Louisa Cilliers.

Albertus Wynand Gideon was die seun van Gideon Christiaan Albertus van der Westhuizen en Maria Margaretha Uys.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1892.

Sy naam kom voor in hulle broer Andries Johannes van der Westhuizen se sterfkennis van 1921.

AWG vertrek as sendeling boer na Malawi saam met sy vriend dr. W.A. Murray

Woon Stellenbosch volgens haar sterfkennis.