Johannes Nicolaas Jacobus was die seun van Johannes van der Westhuizen en Sara Margaretha Magdalena Roets.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1853.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1887.
Uit sy sterfkennis word sy woning as Te Huis
voor oude behoeftigen, 77 Markt Straat, Krugersdorp aangegee. Sy eggenoot en kinders is as onbekend gemerk.