Maria Catharina was die dogter van Pieter Abraham van der Westhuizen en Magdalena Petronella Lambrechts.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.
Haar naam kom voor in hulle broer Pieter Abraham van der Westhuizen se sterfkennis van 1861.
Volgens haar sterfkennis sterf sy op 11 Julie
1890. Dit verskil met die datum op haar
grafsteen.
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MALMESBURY, Urban area Western Cape, MALMESBURY, NG Moederkerk Swartland, church yard AARDE Johannes Benjamin, van 1836-1896 & Maria Katharina VAN DER WESTHUIZEN 1842-1890
Kinders:
g.6. Hugo Amos VAN AARDE
eGGSA library Gravestones in South Africa Weskaap : Western Cape Western Cape, MALMESBURY, Urban area Western Cape, MALMESBURY, NG Moederkerk Swartland, church yard AARDE Johannes Benjamin, van 1836-1896 & Maria Katharina VAN DER WESTHUIZEN 1842-1890
g.1. Magdalena Petronella Johanna VAN AARDE, geb.
1861 x Johannes Andries Bester
g.2. Pieter Abraham VAN AARDE
g.3. Maria Jacoba VAN AARDE, geb. 12/08/1868,
Swartland, ged. 27/09/1868, Swartland x
Daniel Johannes Smit.
g.4. Christina Margaretha VAN AARDE, geb.
30/12/1869 x Johannes Louw
g.5. Jan Albertus Benjamin VAN AARDE