Catharina Helena was die dogter van Barend Hermanus van der Westhuizen en Helena Maria Krynauw.
Catarina Helena
Baptised: 1814, den 25en
Januarij 1814
Born: 26: Xber 1813
Father: Barend Hermanus VAN
DER WESTHUISE
Mother: Helena Maria
KRIJNAUW
Witnesses: Johannes Andries
van Dijk , Catarina Helena van der Westhuise
Source: Nederduits
Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst(baptism)
register, 1810-1821, page 84. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes,
Stellenbosch, G5 3/4. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs of Cape Archives
VC 668
Johannes Gerhardus Bam was ‘n kuiper.
Die eerste-eeuse geskiedkundige Plinius die
Ouere het geskryf dat ambagsmanne wat in Gallië, die hedendaagse Frankryk,
gewoon het, ’n manier uitgevind het om hout te buig en te las om vate te maak.
Vatmakers, wat kuipers genoem word, het die vaardighede wat nodig is om hierdie
nuttige houers te maak, van geslag tot geslag oorgedra. Buiten waterdigte vate
wat vloeistowwe soos wyn en olie kon hou, het kuipers ook vate gemaak wat nie
waterdig was nie. Dit was ideaal vir droë artikels, soos meel of spykers. (https://wol.jw.org/af/wol/d/r52/lp-af/102005526#h=4)
Kinders:
f.1. Helena Maria Johanna LOCHNER, geb. 10/10/1830, ged. 05/12/1830, Kaapstad x 03/10/1858, Kaapstad met Josias Little (Liddel), geb. 1815, Britse Eilande.
f.1. Helena Maria Johanna LOCHNER, geb. 10/10/1830, ged. 05/12/1830, Kaapstad x 03/10/1858, Kaapstad met Josias Little (Liddel), geb. 1815, Britse Eilande.