e.10. Melt van der Spuy VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/08/1818, ged. 13/09/1818

e.10.  Melt van der Spuy, geb. 23/08/1818, ged. 13/09/1818, Swartland, oorl. 17/01/1867, Riebeek Kasteel x 10/09/1838, Kaapstad met Aletta Wilhelmina SMIT, geb. c. 1818 dist. Clanwilliam, oorl. 12/06/1896, dist. Malmesbury, d.v. Andries Adriaan Smit en Louisa Sophia Burger.

Melt van der Spuy as die seun van Albertus Jesse van der Westhuizen en Maria Christoffelina Plantefeber.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1840.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1862.

Sy naam kom voor in hulle broer Albertus Jesse van der Westhuizen se sterfkennis van 1870.