Margaretha Elizabeth was die dogter van Pieter van der Westhuizen en Johanna Maria Walters.
Margaritha Elizabeth
Baptised: 1773, 29 Aug: 1773
Father: Pieter VAN DER
WESTHUISEN
Mother: Johanna Maria
WALTERZ
Witnesses: Barent van der
Westhuisen en Elisabeth Walters
Additional notes: Geboren 28
Julij
Margaretha Elizabeth trou eerste met Johannes de Waal. Johannes was tevore met Sara van der Westhuizen, die dogter van Johannes van der Westhuizen en Martha Margaretha van Schalkwyk getroud. Sy trou tweede met George Philip Lochner. (GPL trou 29/01/1797 met Hendrina Jacoba Herbst; xx 16/04/1809 met Margaretha Elisabeth van der Westhuizen; xxx 1811 met Judith Elisabeth de Waal.
Johann
Georg LOCHNER (LOCKNER, LECHNER), gebore te
Grünstadt, Mannheim in ongeveer 1740, se aankoms aan die Kaap was op 12.8.1765
as soldaat op die 'Noord Nieuwland'.
Wadrywer vir die V.O.C., vryburger op 18.1.1771, hervat ou beroep as
kleremaker. Ontvang die leenplaas 'Zandbergh'
aan die 'Cabiese fontijn'
24.7.1784. Erf sy vrou se plaas 'Vergenoegd'
aan die Eersterivier, Stellenbosch 5.2.1788. In 1788 ‘n welgestelde man en
besitter van 33 slawe. Vaandrig in die burgerwag, versoek grond oos van
Rondebosch aan die Swartrivier 5.1.1790, ontvang dit 20.11.1790. Luitenant in
die burgerwag, insolvent, versoek grond aan die Dieprivier 9.1.1794. Versoek
grond teenaan sy plaas 'Diepe Rivier'
27.2.1795. Ontvang grond aan die Dieprivier 19.10.1804, oorlede Kaapstad 13.4.1805
(65 jaar) en het die plaas ,,Diep
Rivier”, in die nabyheid van Wynberg, vir sy familie agtergelaat. Hy is
getroud Kaapstad 12.7.1767 met Johanna
Geertruyda VERBEEK, sy is gedoop Stellenbosch 9.9.1736, oorlede
1.1.1788, dogter van Johannes VERBEEK en Geertruyda LOOS, weduwee van Johann
Heinrich BAUMEISTER; Johann Georg hertrou te Kaapstad op 20.7.1788 met Jannetje MOSTERT, gedoop Kaapstad
16.1.1752, dogter van Johannes MOSTERT en Neeltje VAN OS, weduwee van David
Benjamin D'AILLY. Johann was die vader van (ouer bronne meld 14) Georg Philip
is die sesde kind van 10 kinders. (http://www.stamouers.com/index.php/stamouers/k-to-m/300-lochner-johann-georg)
Kinders:
e.1. Johanna
Maria DE WAAL, ged. 01/04/1798, oorl. 17/06/1872 x 26/07/1818, Kaapstad met Godfried Johannes Heydenrich, ged. 20/08/1786, s.v. Johannes Jacobus Heydenrych en Catharina le Roux.
e.2. Johannes Hendrik DE WAAL, ged. 23/02/1800 x Elizabeth Maria Frederika Paulsen xx Johanna Maria van der Westhuizen.
e.3. Hendrik DE WAAL, geb. c. 10/1802, ged. 21/11/1802, oorl. 28/05/1858, Kaapstad x Maria Martha Hendrika de Vlamingh, ged. 14/02/1808, oorl. 19/03/1878, Kaapstad, d.v. Dignus de Vlamingh en Maria Herbst.
e.4. Pieter Daniel LOCHNER
e.4. Pieter Daniel LOCHNER