c.7. Pieter VAN DER WESTHUIZEN, ged. 23/03/1727

c.7.  Pieter, ged. 23/03/1727, Kaapstad x 28/08/1763 met Johanna Maria WALTERS, ged. 26/04/1744, Kaapstad (wed van Johannes de Waal), d.v. Stephanus Sebastiaan Walters en Margaretha Lombard. JMW xx 15/11/1778 met Johannes Krynauw. 

Pieter was die seun van Pieter van der Westhuizen en Beatrix Olivier.

Cape Town Baptisms 1727
Written by transcribed by Corney Keller.
Pieter,
d' vader Pieter van de Westhuysen, d' moeder Beatrix Olivier,
de getu: Gerrit Olivier en Hilletie Olivier;
den 23e Maart 1727.

Pieter was 13 jr oud met sy pa se dood.


Daar was drie lyne van migrasie waarlangs veeboere leenplase bekom het.  Een het noordwes geloop en afgetak na die noordooste, een het die Hottentots Holland reeks oorgesteek en die kuslyn gevolg wat verdeel het en na die noordooste beweeg het en die derde lyn het deur die Karoo geloop, al langs die Nieuweveld.  Die laaste twee lyne het stadig tot die grensdistrikte van die Oostelike Provinsie gevorder.  Hierdie migrasie het binne ‘n driekwart van ‘n eeu plaasgevind.

Gedurende die eerste jare van die 18de eeu het die veeboer noordwaarts getrek en gehou tussen die weskus en die bergreeks.  Tot 1708 word die meeste weilisensies uitgereik in die rigting van Groenkloof, Soutrivier, Dassenberg, Bergrivier en Vier en twintig riviere.  Ooswaarts kon hulle nie trek nie, want die Goewerneur het daardie rigting die land gemonopoliseer.  Sy veeposte het in die teenswoordige Caledon gelê en dit het die weg oor die Hottentots-Hollandkloof vir die koloniste versper.  Na die herroeping van W.A. van der Stel het die koloniste sy veeposte in besit geneem en hiermee het die trek na die ooste begin.  (Van der Merwe, P.J.:  Die Noordwaarse beweging van die Boere voor die Groot Trek (1770 – 1842), P. 1.) 


Teen 1717 word die mees noordelike veeposte in die Verlore-vallei en langs die Kruisrivier agter Piketberg aangetref, terwyl die ooswaartse stroom al byna die mond an die Breë rivier bereik het.  In 1725 het die eerste koloniste hulle in die Olifantsrivier-vallei gevestig en teen 1732 word die mees noordelike plase naby die samevloeiing van die Olifants en Doornrivier uitgegee.  Intussen het die oostelike uitbreiding suid van die Langeberge gehou en teen 1727 bereik hulle die Breërivier, in 1729 die Gourits en 1730 die Groot Brakrivier.  Kort voor 1730 is albei hooftrekke deur hindernisse gestuit.  In die noordweste, die dorre woestynagtige streek, swak voorsien van standhoudende;  in die ooste, digte woude.  Dit het die koloniste beweeg om teen 1730 met hulle vee oor die berge te trek.  Teen ongeveer 1728 begin die trek oor die Olifantskloof in die Bokkeveldsberge en oor Mostertshoek in die Witsenberge na die Koue- en warm Bokkeveld (op pad van die huidige Ceres na Matjiesfontein).  By Karoopoort was daar ‘n geproklameerde uitspanning vir reisigers van die noordelike binneland.  Omtrent dieselfde tyd begin die oostelike groep oor Kogmanskloof in die Langeberge trek.  Daarna trek huller weer ooswaarts en hou tussen die Lange en die Swartberge.  Gedurende die jare 40/s swaai die trekrigting van noord na oos.  Uit die Bokkeveld trek die koloniste deur die Karoo, wat hierdie streek van die Roggeveld skei en vestig langs die noordelike hange van die Roggeveldsberge.  Die kolonisasie van hierdie streek was beperk tot vallleie en bergdele waar meeste standhoudende water was.  Die omgewing noord is as trekveld gebruik en veeposte is tot aan die Renosterrivier en die Klein- en Groot- Rietriviere aangelê.  In die middel van die 18de eeu was daar nog net drie distrikte, die Kaapse distrik, Stellenbosch en Swellendam.  

1760 opgaafrol Pieter Pietrsz 1 male 6 slaves 20 horses 30 cattle 500 sheep wheat sown 10 wheat harvested 20

Teen 1769 is die streek noord van die Swartberge as behorende tot die distrik Stellenbosch verklaar.  Alhoewel die meeste burgers hulself vrywillig buite die grense van die kolonie gevestig het, was daar tog gevalle waar persone verban was uit die kolonie soos die saak van slaaf Daris Coenraed Feijt.

This potential conflict could indeed become actual, as is illustrated by a court case from 1769, as a result of which a Cape-born knegt (“Knegten” were men who though officially still in the service of the VOC, had been hired out to farmers and others and were generally employed in supervisory roles.  As time went on men born at the Cape and with full burgher status increasingly came to take on these roles.), Pieter van der Westhuysen was banned from the colony for assaulting and illegally punishing Daris, a slave of his employer, Coenraad Feyt.  The essence of the matter was that Daris had deserted from one of Feyt’s farms to another, along with another slave.  On his recapture, Van der Westhuysen had flogged (Floggieng:  cat of nine tails.  Sjambok.  Some farmers of slaves introduced the method of flogging their slave as long  it takes to smoke so many pipes.  Tied to a whipping post, at the Cape this rack was called Poolsche Bok.) him on a Poolsche Bok in breach of Feyt’s express order, and later kicked him in the head, so that he died.  It was Feyt himself who appeared as major witness against Van der Westhuizen so that not only dit he receive compensation for the dead slave but also saw to it that Van der Westhuizen was punished far more severely than was usual for the death of a slave (Case 1 contra Pieter van der Westhuysen, 12 Jan 1769, VOC 4250).  The brutality of a knegt against a slave, which was little more than was ususl in in such cases, was punished because the master had lost a considerable sum of money and this went above any consideration of solidarity among the non-slaves of the Cape.  (Ross, Robert, Cape of torments, Slavery and resistance in South Africa, London, 1983, P. 32)

Reference code: C. 163, pp. 47-56.
Dingsdag den 25 Junij 1782.
Met verschuldigde Eerbied geeft te kennen Uwer Wel Edele Gestr: en E: Agtb: needrigen dienaar den Burger Johannes Krijnauw gehuuwd met Johanna Walters voormaals weed:e van Pieter van de westhuijsen, hoe dat onder de thans hier Sijnde Inlandse ballingen op't Robben Eijland overgebragt, Sig meede komt te bevinden een geweesen Lijf Eijgen van Sijn Supp:lts ged: huijsvrouw in name August van Bengalen die weegens eenige Suspicie van begane manslag aan Seekeren Hendrik Koster in handen der Justitie vervallen dog nadien d' Enquesten teegens den selven ingewonnen niet voldoende geweest Zijn om daarop Crimineele Actie te kunnen werden geinstitueerd, bij besluijt van Uwe Wel Edele Gestr: en E: Agtb: van den 18 Aug:s des gem: Jaars 1778 op de gedaane Communicatie en voordragte van den Heer Independent Fiscaal M:r Willem Cornelis Boers bij provisie ten voorsz: Robben Eijland is gebannen geworden.  (http://databases.tanap.net/cgh/main.cfm?artikelid=24585&zoekwoord=westhuijsen)