g.6. Roelof Willem Adriaan Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, geb. c. 1858

g.6.   Roelof Willem Adriaan Jacobus, geb. 12/06/1858, ged. 14/11/1858, Fauresmith, OVS x 29/05/1882, Jacobsdal, OVS met Susanna Johanna VAN DER WALT, geb. 19/08/1862, ged/ 21-91862, Colesberg, d.v. Johannes Hendrik van der Walt en Alida Johanna NN.

 Roelof Willem Adriaan Jacobus.was die seun van Petrus Coenraad van der Westhuizen en Johanna Catharina Sophia van den Berg.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1868:
(https://www.wikitree.com/photo.php/0/07/Van_der_Westhuizen-1087.jpg)

Hy was 'n 23 jarige jongman en sy 'n 19 jarige jongedogter, albei van Griequaland-Wes met huwelik.