Anna Margaretha Maria was die dogter van Petrus Coenraad van der Westhuizen en Johanna Catharina Sophia van den Berg.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1868:
(https://www.wikitree.com/photo.php/0/07/Van_der_Westhuizen-1087.jpg)Ten tye van hulle huwelik was hy 'n 25 jarige jongman en sy 'n 16 jarige jongedogter.
Kinders:
h.1. Johanna Catharina
Sophia JANSE VAN RENSBURG, geb. 03/07/1871 , ged. 13/08/1871,
Jacobsdal
h.2. Johannes Lodewyk JANSE
VAN RENSBURG, geb. 22/12/1874 , ged. 07/03/1875,
Jacobsdal.
h.3. Maria Elizabeth JANSE
VAN RENSBURG, geb. 1876
h.4. Anna Maria Margaretha JANSE
VAN RENSBURG, geb. 1878
h.5. Maria Elizabeth
Petronella JANSE VAN RENSBURG, geb. 1880
h.6. Barbara Francina JANSE
VAN RENSBURG, geb. 1882