Marthinus Christoffel was die seun van Nicolaas Georg van der Westhuizen en Johanna Maria Elizabeth Janse van Rensburg.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1900.
(https://www.wikitree.com/photo.php/a/a9/Van_der_Westhuizen-190.jpg)
Met hulle huwelik was hy ‘n 25 jarige jongman en Battery driver van Klerksdorp en sy ‘n 20 jarige jongmeisie van Deelfontein, Bothaville.
eGGSA
library Gravestones in South Africa Free State : Vrystaat Free State, KROONSTAD,
Urban area Free State, KROONSTAD, Wespark, Main cemetery W - Surnames :: Vanne
- W We - Surnames starting with the letters We WESTHUIZEN Marthinus C., van der
1878-1970 & Maria M.J. ROSSOUW 1884-1968
Met hulle huwelik was hy ‘n 25 jarige jongman en Battery driver van Klerksdorp en sy ‘n 20 jarige jongmeisie van Deelfontein, Bothaville.
League of Veterans
Surname
|
van der Westhuizen
|
Name
|
Marthinus Christoffel
|
Date Birth
|
11.8.1870
|
Residence
|
Klerksdorp, Tvl
|
Name Last Officer
|
Veldt F. Roos
|
Weapon
|
Jan-00
|
When Killed
|
|
Widow Veteran
|
|
Branch
|
Kroonstad
|
Notes
|
|
Ref ID
|
13421
|
‘n
Groot geheim en legende in die van der Westhuizen /Rossouw familie en n oorlewings
storie soos min gedurende die oorlog.
‘n
Groep Tswana en Britse soldate het by die plaas Fraaieuitzicht opgedaag, om die
ouma, haar dogters en kleindogters dogters gevange te neem. Gr. ouma Rossouw (geb.
Wallis), kon Tswana verstaan en het met skok gehoor wat die bedoeling was met
haar kleindogters. Die Engelse Offisiere
het n emmer met eiers op die tafel gesien waar die kinders dit neergesit het.
Geëis dat hulle ontbyt vir hulle maak. G.ouma
het dit gedoen en liberaal een of ander gifstof oor die eiers met gebraaide
tamatie gestrooi...ek wonder net wat se gif,
my ouma kon nie onthou nie, maar dit was genoeg om verskriklike maagpyne/
naarheid ens. te versoorsaak, gaan die storie en die uiteinde was 3 dood van
die groep....Die ander was te siek om die vrouens en kinders iets aan te doen,
en dit het geleenthied gegee vir die groep van 3 vrouens en ses dogters een
seun om hul besittings in die bokkie kraal te begrawe, silwer en porselein en
juwele...en veld in te vlug. Hulle
is op die ou einde gevang, en in die konsentrasie kamp in Kroonstad gesit, maar
het nooit weer iets gehoor van die siek en dooie soldate wat agtergelaat is
nie... Na die oorlog is hulle terug plaas toe, minus 3 dogters, my ouma het die
storie aan ons oorvertel, sy was een van die dogters wat oorleef het, sy glo
dat die grafte onder by die dam, waar die volk hul begraafplaas gehad het, dalk
die begraafplaas geword het van die soldate....
daar was, en is, ongemerkte grafte, so niemand kon ooit die storie bevestig
nie, behalwe ouma en haar broer en susters, wie almal dit oorvertel het by
verskeie geleenthede. Hulle het hul besittings weer opgegrawe, maar grgr oupas
Wallis James Robert (74) en Rossouw en
van der Westhuizen is almal dood in die oorlog, en vrouens en jong seuns moes
toe maar weer opstaan uit die ellende en n lewe begin maak. Later
het oupa Nicolaas Georg van der Westhuizen se een broer en van sy ander
oorlewende broers se seuns ook daar kom boer en so het hulle dus ooleef, en
redelike sukses behaal. My eie oupa Marthinus Christoffel was n jong
rapportryer en het ook teruggekeer en met ouma Maria Magdalena Rossouw getrou
na die oorlog... Hule het almal van diewelfde omgewing gekom, en ek het die
storie uit verskeie bronne gehoor. Ek
is gelukkig om een van die stukke wat so begrawe was in my besit te he., n
swaar groot silwer soplepel, my suster het porselein bakke ens., wat my ma geërf
het. Elk van die dogters het so n
geskiedkundige stukke gekry...
Isebelle
Krauss
He raized 19 children
adopted 4 more three were Jewish orphans... 2 children die young.... He was a
Anglo Boer war Veteran and sent to St. Helena... The British stabbed him
multiple times in his legs to try and get information on the reports he was
carrying.... He in fact swallowed the reports... For the rest of his life his
legs troubled him. Deeply religious extremely strict with all his children a
man to be respected but also feared.... All his children got a good education
as he was set on that. (https://www.familysearch.org/tree/person/details/LDJZ-QSN)