g.2. Martha Magdalena VAN DER WESTHUIZEN, geb. 11/07/1857, ged. 26/08/1857

g.2.  Martha Magdalena, geb. 11/07/1857, ged. 26/08/1857, Beaufort-Wes.

Martha Magdalena was die dogter van Andries Gerrit van der Westhuizen en Johanna Carolina Marais.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1868 nie.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1897 nie.