Pieter Wilmse
Baptised: 23 Jan 1791
Born: 18 Apr 1790
Father: Petrus Coenraat
VAN DER WESTHUIJSEN
Mother: Huijbregt BRITS
Source:
Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Drakenstein, Baptism register,
1786-1799, page 160, entry number 2. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes, Stellenbosch,
G3 3/4. Image 713 on FamilySearch film no. 008120997. Note: Witness names not
transcribed 1786-1799.. Transcribed by Cornel Viljoen, from LDS film 008120997
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1836 nie.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1836 nie.
In die 18de eeu het die boere se perdekommando’s,
wat van die Kaap af ooswaarts getrek het, die gebied van die Kamdeboovlakte en
die Sneeuberg bereik. Die eerste plase aan die voet van die Sneeuberge is in
die dekade ná 1770 aangelê. Onrus, wetteloosheid en talle botsings met die
Xhosas het die vroeë geskiedenis van Graaff-Reinet gekenmerk. Eers met die
aanstelling van ’n landdros, wat wet en orde moes handhaaf, het die vreedsame
ontwikkeling van die dorp begin. Mauritz
Woeke, die eerste landdros, is op 13 Desember 1785 na die destydse grensgebied
gestuur. Hy het die distrik en woonplek, wat hy vir homself uitgesoek het, na
die goewerneur van die Kaap, Cornelis Jacob van de Graaff, en sy vrou Cornelia,
gebore Reinet, genoem. Die grense van die nuwe landdrosdistrik, die vierde in
die land naas Kaapstad, Stellenbosch en Swellendam, is op 19 Julie 1786,
geproklameer. Graaff-Reinet se eerste NG kerkie het binne die eerste dekade van
die gemeente se bestaan afgebrand.
Graaff-Reinet se eerste kerkie
Van 1800 tot 1806 was
die gemeente herderloos. Gedurende 1806 het ds. J.J. Kicherer (1806–1815) die derde
predikant van Graaff-Reinet geword. (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-graaff-reinet/)
(Newton-King, Susan: Masters and Servants on the Cape Eastern Frontier, 1760-1803)
Testator(s):
Geertruyda Coertzen
Petrus Willem van der Westhuizen
MOOC8/36.32
19 December 1820
Geertruyda Coertzen
Petrus Willem van der Westhuizen
MOOC8/36.32
19 December 1820
28 Feb: /21
H: Ellis
Inventaris van alle
zodanige goederen en effecten, als door als door Petrus Willem van der Westhuizen en nagelatene wed:e Geertruyda
Coertzen in gemeenschap bezeten, mitsgaders door eerstgem: met er dood ontruimd
en nagelaten heden opgenome en bevonden te bestaan in
34 ossen
|
47 aanteelbeesten
|
97 bokken
|
1481 aantaal schapen
|
5 aantal paarden
|
1 zadel en toom
|
1 schietgeweer
|
1 rooster
|
1 handbyl
|
1 ketel
|
4 tinne lepels en forken
|
2 tinne schotels
|
1 verrekyker
|
1 hamer
|
1 scheermes
|
1 schoenmakers tang
|
1 snymes
|
1 handschroef
|
1 pik
|
2 yzere potten
|
1 wagen kist
|
1 zeeppot
|
1 vaers
|
1 wagen met toebehooren
|
1 platvaatje
|
Schulden des boedels
|
|
Rd:s
|
|
aan Jan Oberholster weg:s repareeren van een wagen
|
14
|
Erfgenaam
|
Geerbrecht Elizabeth geb: den 13 Aug:s 1818
|
Aldus gedaan en
geinventarisseerd ter plaatse Brandnetels Fontein gelegen in t Winterveld op
Dingsdag den 19 Dec:r 1820 volgens op en aangeeven van den burger Pet:s Coenr:d
v:d: Westhuizen, dewelke verklaarde zig
hierin ter goeder trouw te hebben gedragen met belofte indien er iets nader tot
den boedel behoorende gevonden mogte worden dezen inventaris daarmede te zullen
amplieeren, alles onder aanbod van eede hebbende hy deze benevens my Landdrost
en getuigen met zyne naamtekening bekragtigd.
Peterus Coenraad van
der Westhuise
Getuigen: J:F:
Ziervogel, J: Auret
A: Stockenstrom