e.2. Christina Francina, ged. 11/09/1785,
Stellenbosch, oorl. voor 06/12/1813, (MOOC8/59.53a) x 08/03/1801, Kaapstad
met Albertus Adriaan VAN WIJK, ged. 22/08/1776, Swartland, oorl. 05/05/1843, Nuweveld, s.v. Abraham van Wyk en Christina Maria van Zyl. AAVW xx Elizabeth
Margaretha Kruger.
Christina Francina was die dogter van Nicolaas van der Westhuizen en Christina Joachimina Hermanisina Kruger.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1835.
Sy
laat een opstal op die leningsplaas genoem De List geleë in die Roggeveld, dist. Tulbagh; een opstal staande op die
leningsplaas genaamd de Matjes Rivier geleë in die Roggeveld, dist.
Tulbagh; een opstal staande op die
leningsplaas genaamd de Brakkerivier geleë in die Roggeveld, dist. Tulbagh; een opstal staande op die leningsplaas
genaamd die Blauweblommetjeskloof geleë in die Roggeveld, dist. Tulbagh.
Kinders:
f.1.
Abraham VAN WYK, 10 jr
f.2.
Albertus Adriaan VAN WYK, 7 jr
f.3.
Nicolaas VAN WYK, 5 jr
f.4.
Gerrit VAN WYK, 4jr
f.5.
Christina Francina VAN WYK, 2 jr, geb. 02/1807, Midden Roggeveld, oorl. 20/07/1886,
Wilgerboschkraal, Sutherland x 05/02/1826, Worcester met Jacob Francois Cloete, geb. 18/10/1805, Midden
Roggeveld, oorl. 28/05/1863, Reebokfontein, Fraserburg, s.v. Jasper Cloete en Maria
Magdalena Olivier.
f.6. Hilletje Johanna Anna VAN WYK, 4 mde