h.2. Abraham Pieter NEL, geb. 02/12/1933, ged. 25/02/1934

h.2. Abraham Pieter (Abraham), geb. 02/12/1933, ged. 25/02/1934, Kenhardt, oorl. 31/12/1947, begr. Augrabies Padrooi 13 Nel begraafplaas, dist. Gordonia.

Abraham Pieter was die seun van Abraham Pieter Nel en Johanna Maria van Niekerk.

Name Abraham Pieter Nel
Birth Date
2 Dec 1933
Father's Name Abraham Pieter Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Johanna Maria V. Niekerk
Mother's Sex Female
Event Type Baptism
Event Date
25 Feb 1934
Event Place Kenhardt, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Kenhardt, South Africa

Abraham is op 2 Desember 1933  gebore en op 31 Desember 1947 is hy aan bloedkanker dood.  Nadat hy uitgevind het dat die kind siek was, het Bertus vir Abraham ‘n brief geskryf, waarin hy vir hom ‘n kar, perde en skaap belowe het indien hy gesond sou word.  Abraham was baie bly hieroor en het uitgesien daarna.  ‘n Droom wat nooit waar geword het nie.