f.14. Cornelis VAN DER WESTHUIZEN, geb. 12/06/1850, ged. 14/09/1850

f.14.  Cornelis, geb. 12/06/1850, ged. 14/09/1850 x 01/04/1872 met Catharina Elizabeth van Heerde VAN DER MERWE, geb. c. 1851, Driefontein, Clanwilliam, oorl. 01/06/1883, Clanwilliam, d.v. Willem van der Merwe en Hester NN.  Geen kinders.

Cornelis was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Martha Magdalena Burger.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1855.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.