e.4. Johannes Jacobus Hendrik Andries NEL, geb. 26/04/1819, ged. 15/03/1820
e.4. Johannes
Jacobus Hendrik Andries, geb. 26/04/1819, ged. 15/03/1820, Tulbagh. Johannes Jacobus Hendrik Andries was die seun van Elias Albertus Nel en Susanna Hendrina Louisa Louw.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis
van 1834 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1834 nie:FAMILYSEARCH