e.4. Floriaan VAN DER WESTHUIZEN, geb. 09/08/1829

e.4.  Floriaan (Floris), geb. 09/08/1829, ged. Clanwilliam.

Floriaan was die seun van Cornelis van der Westhuizen en Maria Magdalena Smit.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1886.