Cornelis was die seun van Nicolaas van der Westhuizen en Catharina Olivier.
https://www.wikitree.com/photo.php/c/ca/Van_den_Westhuijsen-1.jpg
Cornelis
Baptised:
1716, (den 30ste August:)
Father:
Claas van den Westhuijsen
Mother:
Katrijn Oliviers
Witnesses:
Cornelis Olivier en Nijltie Olivier
Die eerste plek van samekoms was iewers in die buurt van Simondium geleë in ’n geboutjie van hout en klei wat sommige beskryf het as ‘n “vuile hokje” of “‘n gevaarte”. Hier het ds. Pierre Simond, wat saam met die Hugenote Kaap toe gekom het, in keurige Frans gepreek, tot hy in April 1702 sy laaste preek aan die Kaap gehou en na Europa teruggekeer het.
Van Stade se skildery met die eerste kerkgeboutjie (https://www.gemeentegeskiedenis.co.za/ng-gemeente-die-paarl/)
Claudina Engelbrecht was die dogter van Jan Engelbrecht van Zaandam wat in 1717 met die skip Linschoten in Tafelbaai aangekom het. Vir 12 jaar het hy sy beroep as kuiper beoefen en toe burgerskap verkry. Intussen is hy met Johanna Guillaumet, 'n meisie van Hugenote afkoms getroud. Hulle het 4 kinders gehad waarvan Claudina die enigste dogter was. (Redelinghuys, J.H.: Die Afrikaner-familienaamboek, Kaapstad, 1955).
Tussen 27 Junie 1779 en 13 Januarie 1780 ondergaan die reisiger kol. Robert Jacob Gordon sy vierde reis na die binneland. Op 21/22 Julie 1979 kom hy in aanraking met Cornelius, seun van Nicolaas van der Westhuizen (op hul veeplaas 'n ent noord van Meerhofs Kasteel) net suid van die Kamiesberge. Van der Westhuizen se veepos word beskryf as ‘n ronde hut (built of sticks) met matte en geen stoel of tafel. Gordon verkry melk van die Van der Westhuizen huishouding waar sy geselskap die vrou en kinders aantref. Daar is ook ‘n ploegland langs die rivier (moontlik die Groene Rivier) Gordon neem ‘n geologiese lesing vanaf die hut met die Kamiesberge ses myl Noord-oos die hoogste Noordelike piek Noord 10 grade oos. Hy beskryf die vrou as ‘n heldin en dat sy goed kan skiet. Haar nooiensvan is Engelbrecht. Haar pa is van Amsterdam en haar ma se van was Guilliame. Hy gaan aan om o.a. te vertel van haar heldhaftigheid met ‘n leeu.
Dit wil voorkom asof Cornelis ten tye van sy huwelik met Claudina, drie buite-egtelike kinders by 'n Baster Hottentot, Kaatjie/Francina van die Kaap verwek het.
Tussen 27 Junie 1779 en 13 Januarie 1780 ondergaan die reisiger kol. Robert Jacob Gordon sy vierde reis na die binneland. Op 21/22 Julie 1979 kom hy in aanraking met Cornelius, seun van Nicolaas van der Westhuizen (op hul veeplaas 'n ent noord van Meerhofs Kasteel) net suid van die Kamiesberge. Van der Westhuizen se veepos word beskryf as ‘n ronde hut (built of sticks) met matte en geen stoel of tafel. Gordon verkry melk van die Van der Westhuizen huishouding waar sy geselskap die vrou en kinders aantref. Daar is ook ‘n ploegland langs die rivier (moontlik die Groene Rivier) Gordon neem ‘n geologiese lesing vanaf die hut met die Kamiesberge ses myl Noord-oos die hoogste Noordelike piek Noord 10 grade oos. Hy beskryf die vrou as ‘n heldin en dat sy goed kan skiet. Haar nooiensvan is Engelbrecht. Haar pa is van Amsterdam en haar ma se van was Guilliame. Hy gaan aan om o.a. te vertel van haar heldhaftigheid met ‘n leeu.
Die Franse natuurkundige
reisiger en kunstenaar Francois le Vaillant het die Kaap van 1781
tot 1784 besoek, rondgereis en pragtig geilustreerde boeke oor sy wedervaringe
en ontdekkings gepubliseer. Hy het die
Afrikanervroue egter beskryf as tiranne wat die Kaap met ‘n ysterhand geregeer
het. So vertel hy dat die boervrou
Claudina (Engelbrecht) van der Westhuizen van die plaas Klipvallei in die
Kamiesberge die baas van die plaas was en dat haar man, Cornelis glad niks te
sê gehad het nie.
Levaillant’s
second expedition (1783) was in a northerly direction towards the Orange
River. The party continued to travel
northwards. Lavaillant went to the house
of a farmer called Van der Westhuizen, which may have been located at
Ellenboogfontein, some 6 km west of Kamieskroon.
(Rookmaaker:, L.C.: The
Zoological Exploration of Southern Africa 1650-1790)
Die Skotse sendeling
en ontdekkingsreisiger eerw. John Campbell het dieselfde plaas in 1814 besoek
en die weduwee Van der Westhuizen daar aangetref. Volgens sy reisbeskreiwings hou die ryk vrou
haar menigte slawe in toom deur vir die siekte van ongehoorsaamheid ‘n stewige
dosis van veertig houe min een toe te dien.
Campbell het aan haar vertel wat Le Vaillant oor haar geskryf het. Sy het daarop gevra of die Fransman dalk ook
vermeld van die dag toe “hij zich onvoegsaam” teenoor haar dogters gedra
het. Die weduwee vertel toe hoe sy hom
beetgekry en ‘n drag slae met die handsambok gegee het. (Die Burger. 24/07/199)
Campbell vertel dat Glaudina Engelbrecht vroeër [jare] saam met die Franse reisiger Francois Le Vaillant, na die Kaap gereis het en dat sy hom goed met die sjambok afgeransel het for speaking improperly of her daughters. Campbell voeg by, she is a tall and still strong woman, though in her 75th year.
Ellenboogfontein naby die huidige Kamieskroon. (http://www.rhinoresourcecenter.com/pdf_files/140/1402103751.pdf)
(http://www.rhinoresourcecenter.com/pdf_files/140/1402103751.pdf)
Soebatsfontein
is 'n klein nedersetting in die Noord-Kaap. Dit is noordoos van
Hondeklipbaai en wes van Kamieskroon. Die
naam het ontstaan toe Hendrik Stievert in 1798 in hegtenis geneem is deur
Boesmans onder bevel van Barend Goeieman by die fontein. Hendrik was toe die
plaasvoorman van die weduwee Van der Westhuizen. Sy Khoikhoi veewagter het hom
hoor soebat vir sy lewe - tevergeefs. Vandag
loop die grense van sewe plase by die fontein bymekaar. (https://af.wikipedia.org/wiki/Soebatsfontein)
Hulle is:
3. Piet van der WESTHUIZEN.
1. Catharina
van der WESTHUIZEN, ged. 11/03/1759, Swartland x 29/07/1759, Swartland met Frans Lotter/Lotriet/Lottering.
Catharina
Baptised:
1759, 11 March 1759
Father:
Cornelis D’WESTHUIJSEN
Mother:
Franzina
Transcript:
Catharina. De
zogneamde vader is Cornelis d’Westhuijsen
De moeder is
Franzina, sijnde een Baster Hottentottin
den 11 Maart
gedoopt in’t jaar 1759
Source:
Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), . ucfirst
(adult baptism) register, 1752-1769, page 156. Repository: NG Kerkargief,
Noordwal-Wes, Stellenbosch, G5 3/2. Note: De Naamen der Gedoopte Bejaarde
Beginnende met het Jaar 1752. Transcribed by Lizette Svoboda, from photographs
of Cape Archives VC 666.
1. Francina Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 11/03/1759, Swartland.
2. Barend Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 28/07/1759, Swartland.
3. Christina Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 29/07/1759, Swartland.
4. Gerrit
Frans Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 07/03/1762, Swartland.
5. Francois Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 01/04/1764, Swartland.
6. Arnoldus Lotter/Lotriet/Lottering v d K,ged. 06/04/1766, Kaapstad.
7. Cornelis
Johannes Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 19/03/1769, Swartland.
8. Alewyn Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 10/07/1773, Kaapstad.
9. Abraham
Johannes Liebrecht Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 28/08/1774, Kaapstad.
10. Adam Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 07/04/1775, Kaapstad.
11. Catharina Magdalena Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 28/11/1779, Stellenbosch x
25/03/1798, Kaapstad met Gerrit Antonie Nortje/Nortier, ged 10/09/1775, oorl. voor 1800 xx 02/11/1805, Graaff-Reinet met Philippus Cornelis Loots xxx 16/03/1817, Graaff-Reinet met Joachim
Johannes Prinsloo xxxx 04/10/1838, Beaufort- Wes met Johannes Mans.
12. Jan Hendrik Lotter/Lotriet/Lottering v d K, ged. 20/04/1783, Kaapstad.
2. Klaas van
der WESTHUIZEN. Stamvader van Griekwa v d Westhuizens.
One of the earliest
references to the Cloete families of Melkboschkuil alias Koperberg beyond the
colonial limits, originates with British military officer captain James Edward
Alexander. Travelling through the country of the Little Namaquas in 1836, he
found a small settlement of “white” farmers in occupation of the land at and
around Koperberg. Here “three fat women, (were) grinding corn at the mat huts
of a Bastard, Lang Cobus Cloete ...”, the progenitor of the Cloetes of
Melkboschkuil. Although the hunter and explorer Willem van Reenen on a much
earlier journey north found about the year 1792 the “half-breed” Klaas van der
Westhuizen at Koperberg near the present town of Springbok, (Burger, Christiaan
Rudolf: ‘n Ondersoek na die oorsprong en
betekenis van plek-en plaasname in die landdrosdistrik Namakwaland. Proefskrif ingelewer vir die graad doctor in
die wysbegeerte (D. PHIL.) in die Departement Afrikaanse Kultuurgeskiedenis aan
die Universitein van Stellenbosch. Maart 1986)