h.4. Balthazar Johannes, geb. 23/03/1918, oorl. 18/08/2000 x 04/08/1945, Klerksdorp, Tvl.
met Johanna Hendrina NEL, geb. 13/04/1929, oorl. 11/10/2001,
d.v. Hercules Petrus Nel en Martha Johanna Jacomina Snyman.
Balthazar Johannes was die seun van Hendrik Johannes van der Westhuizen en Aletta Johanna Erasmus.
Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1919.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1966.