Die stamvader van die Nel-familie in Suid Afrika is Guillaume (of Willem) Nel (of Neel), geb.
c. 1663 x 03/05/1685, Amsterdam met Jeanne DE LA BATTE, geb.1669, van Saumur in Anjou, Frankryk, d.v. Jacques de la Bat en Susanna Laurant.
Foto Johan Nel
Guillaume Nel (Neél) was in 1663 in Rouen, Frankryk gebore en die volgende jaar gedoop. Hy het as 'n jong volwassene uit die godsdienstige vervolging in Frankryk gevlug. In Amsterdam he lived in the "Bethaniensteeg". He met Jeanne de la Batte who had also left France and they married in Amsterdam 3 May 1685. (https://www.wikitree.com/wiki/N%C3%A9el-397)
14/04/1685
(https://www.wikitree.com/photo.php/f/ff/Neel-397.jpg)
Vanaf ongeveer 1687 was daar 'n klein influx van Protestante vanaf Frankryk na die Kaap. Die Nederlandse regering aangebied het om Hugenote vlugtelinge veilige deurgang na die Kaap van Goeie Hoop te gee. Op 19 Februarie 1688 het Willem, sy vrou en twee jong kinders na die Kaap van Goeie Hoop aan boord van die skip De Schelde vertrek. Hulle het op 5 Junie 1688 in Tafelbaai aangekom.

(http://photos.geni.com/p13/79/d5/db/35/5344483945cfc02c/signature_of_guillaume_neel_willem_nel_in_franschoek_records_large.jpg)
Dit was die sterk suid-oostelike wind, wat verwoesting gesaai het in die Kaapse mielielande, wat indirek tot die stigting van Stellenbosch gelei het. In sy soeke na bewerkbare grond waar graan veilig verbou kon word, het Kommandeur Simon van der Stel die vrugbare vallei van Stellenbosch in ongeveer 6 November 1679, verken. Binne 'n jaar het agt gesinne hulle daar gevestig en teen 1683 het die getal toegeneem tot meer as 30 gesinne en enkele Vryburgers. As 'n aanmoediging, kon die boere soveel grond opeis as wat oor drie jaar bewerk kon word. Onbeperkte grond is daarna weer van hulle weggeneem. Sonder behoorlike landmeting het daar spoedig (1681) geskille tussen die boere ontstaan, oor grond, paaie, grense en waterregte en gevolglik is daar teen 1682 vier Heemraden tot stand gebring om sulke probleme op te los. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 3)
'n Ruwe kaart van c. 1690 beeld die plase simbolies uit as reghoekige toegifte met Gerrit Groff in die sentrum. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 2)
Die vroeë setlaars was hoofsaaklik afkomstig uit die laagste sosiale klas in Wes Europa. Hulle het werkloses, oudsoldate, seemanne, ambagsmanne, rondswerwendes, twissoekers en dronklappe ingesluit. Hulle moes hard werk onder die diktatorskap van die V.O.C. Die nuutgestigde kolonie van Stellenbosch het baie koloniste gelok en diegene wat getroud was en families gehad het, het voorkeur geniet, aangesien hulle permanente wonings geskep het in teenstelling met die rondreisende enkelinge wat agter jag en drank aan getrek het.
Kommissaris Hendrik van Reede tot Drakenstein het die Stellenbosch-omgewing in 1685 besoek en die koloniste as gulsig en selfsugtig beskou, omdat hulle die beste grond langs die Eersterivier vir hulself geëis het. Hierdie aksie het het verhoed dat latere boere toegang tot water kon kry. Van Reede het aanbeveel dat 'n plaaslike landdros vir die voorgestelde dorp (1685) aangestel word om geskille te besleg en plase akkuraat uit te meet. Die meeste plase wat sedert 1680 belowe is, is eers tussen 1690 - 1699 amptelik toegestaan. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 3)
Guillaume Neel from Rouen, France, having arrived with his wife Jeanne de la Batte from Samur, on the ship De Schelde in 1688, receives financial assistance from the Batavian Fund for himself, his wife and 2 children. (Turton, Anthony, dr.: How many bones must you bury before you can call yourself an African? A South African Diary: Contested Identity, My Family - Our Story Part A: Pre-1700 tony@anthonyturton.com)
Prominente Huguenote
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/60/Hugo-118-1.png)
Guillaume Nel was ‘n kleremaker, wat nie te sleg gedoen het nie. Hulle het kort voor die winter in die Kaap aangekom op 6 Mei 1689 en het van Goewerneur Simon van der Stel f360 ontvang uit die geld wat bewillig was vir die Franse vlugtelinge.

Cape Muster Roll 1690 - free men
Written by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem Nel
EGGSA
Grond in Groot- en Klein Drakenstein is aan die Franse families toegestaan, maar nie almal was tevrede nie, aangesien die grond op sekere plekke baie arm was. Guillaume was een van die ontevredenes en het begin om met Visscher vir sy plaas te onderhandel.
Gerrit Jansz Visscher was die eerste
eienaar van die plaas Blaauwklippen tussen Stellenbosch en Somerset Wes. Simon van der Stel het eers die grond in belofte toegestaan en later jare is dit amptelik toegestaan.
Gerrit Jansz Visscher het vanaf 1682 op die plaas Blaauwklip, Distrik Stellenbosch, Wyk Moddergat gewoon en die plaas is op 09/09/1690 amptelik aan hom toegestaan. Hy het egter gesukkel om ‘n lewe te maak en het besluit om die plaas te verkoop. Aangesien die toekenning nog nie amptelik aan hom gemaak was nie, het Landdros Mulder die landmeting van die plaas gedoen.
Mulder het 'n opname gemaak op die plaas, wat bestaan het uit drie gedeeltes grond (een reghoekig en twee trapesiumagtig), noord van die Dwarsrivier en twee gedeeltes (een reghoekig en een trapesiumagtig) suid van die Dwarsrivier. Drie dele van die grond, wat vermoedelik vir weiding gebruik is, is oorspronklik uitgesluit, hoewel 'n gebou in die noord-westelike gedeelte opgerig is. Bome het langs die rivier gefloreer wat nodig was vir boudoeleindes, sowel as brandhout. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf B. 7)
Die oorspronklike toekenning van 9 November 1690, wat vyf gedeeltes grond aan weerskante van die Dwarsrivier beslaan.
Landdros Johannes Mulder was ook ‘n landmeter en het baie van die vroeë geboue aangeteken. Op hierdie toekenning, geskryf deur sekretaris J.G. de Grevenbroek is Simon van der Stel se handtekening en ook die datum 9 November 1690.
Die grond het altesaam 50 morg en 437 vierkante roeden gemeet. Die buurplase was Valley Lustre (N), Rustenburg (SE) en Flearbaix (NW).
In die oorspronklike diagram van 1690 word 'n lang, skuuragtige gebou met drie vensters en 'n geboë dubbele onder die gewel uitgebeeld. Aan die ander kant van die huis is 'n skoorsteen wat oordryf is, aangesien dit die gebruik was om lang skoorstene te bou sodat die vonke van die vuur nie so maklik by die grasdakke kon uitkom nie. Die kombuis sou hier wees. Die dak was waarskynlik met strooi, rog, of gars bedek. Die mure was laag, waarskynlik in modderlae of in rou baksteen gebou en met modder gepleister en gewitwas. Die koetsdeur (coach door) dui aan waar die ossewa gehou is en die graan geberg is. Die eerste prioriteit van boere was graanverbouing, waarvan 'n tiende gratis by die Kompanmjie se pakhuise in Kaapstad afgelewer is. Daar was dus voorkeur aan skure gegee, wat ook as tydelike huise gedien het.
Johannes Mulder, landmeter en landdros, het die woning met rook wat uit die kombuis skoorsteen trek, geteken. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 7)
EGGSADie grond het altesaam 50 morg en 437 vierkante roeden gemeet. Die buurplase was Valley Lustre (N), Rustenburg (SE) en Flearbaix (NW).
In die oorspronklike diagram van 1690 word 'n lang, skuuragtige gebou met drie vensters en 'n geboë dubbele onder die gewel uitgebeeld. Aan die ander kant van die huis is 'n skoorsteen wat oordryf is, aangesien dit die gebruik was om lang skoorstene te bou sodat die vonke van die vuur nie so maklik by die grasdakke kon uitkom nie. Die kombuis sou hier wees. Die dak was waarskynlik met strooi, rog, of gars bedek. Die mure was laag, waarskynlik in modderlae of in rou baksteen gebou en met modder gepleister en gewitwas. Die koetsdeur (coach door) dui aan waar die ossewa gehou is en die graan geberg is. Die eerste prioriteit van boere was graanverbouing, waarvan 'n tiende gratis by die Kompanmjie se pakhuise in Kaapstad afgelewer is. Daar was dus voorkeur aan skure gegee, wat ook as tydelike huise gedien het.
Johannes Mulder, landmeter en landdros, het die woning met rook wat uit die kombuis skoorsteen trek, geteken. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 7)
Guillaume het f800 vir die huis en die erf betaal en op 09/11/1690, is dit per Transportakte 284 aan hom oorgedra. Payment was first made in 400 ligte gulders and the ramainder to be paid in January 1692.
Foto: Kobus de Klerk
Cape
Muster Roll 1691 - free menFoto: Kobus de Klerk
Written
by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem
Nel
EGGSA
Cape
Muster Roll 1692 - Free Men
Written
by and transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Archives VC Lists
The
muster roll transcribed here is that of the Free Settlers of 1692 from the Cape
Archives VC 39, volume 1, pages 110 to 124. No date of compilation is noted. In
addition to the head of household, it contains names of wives and the number of
children in the household. It is not divided into districts but by comparing
the names to those of other years, it can be deduced that the list begins with
the Cape district followed by the district of Stellenbosch and susequently the
district of Drakenstein.
Willem
Nel en Jannetje Labart 3 k.
Die Nels het vanaf 1690 tot 1722 op die plaas Blaauwklippen gewoon. Die gronde het braak gelê wat daarop dui dat Visscher nie meer van plan was om verder daarop te boer nie. Guillaume het onmiddelik begin om die wingerde te vergroot wat in Desember 1692 ongeveer 3000 in totaal was. Dit was moeilike tye en met slegs vier osse het hy slegs een mud koring, waaruit hy sestien gekry het en rog gesaai, wat ‘n totale mislukking was. Hy het ‘n geweer besit maar nie ‘n swaard nie. Sy vordering was stadig maar standvastig.
Cape
Muster Roll 1693 - Free Men
Written
by and transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Archives VC Lists
The
muster roll transcribed here is that of the Free Settlers of 1693 from the Cape
Archives VC 39, volume 1, pages 125 to 141. No date of compilation is noted. In
addition to the head of household, it contains names of wives and the number of
children in the household. It is divided into districts, however the name of
the first district, Stellenbosch, is not named. The other two, Drakenstein and
the Cape, are named.
Stellenbosch
Willem
Nel en Jannetje Labatte 4 k.
EGGSA
Cape
Muster Roll 1695
Written
by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem
Neel en Johanna Labach 5 k.
EGGSA
Cape
Muster Roll of 1702
Written
by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem
Nel & Jeanne la Bate 7k.
Jan
Harmensz & Fransina v. Nel
EGGSA
Dit sou Willem gewees het wat die naam De Blaauwe Klippen vroeg in 1700 aan die plaas gegee het. Die plaas het sy naam te danke aan die graniet rotse in die gebied, wat vroeg in die oggend, na swaar reën in die nag, ‘n blou skynsel het.
Die Nel egpaar was intieme vriende van Adam Tas en sy vrou, Elisabeth van Brakel. Adam Tas het dikwels na hom verwys in sy dagboeke. Adam Tas het vir Nel gehuur om hom by te staan met sy plaas. Hulle was goeie huisvriende en het mekaar graag besoek.

In Junie 1705 het Adam Tas en sy familie vanaf Libertas, oor die Eersterivier gestap om by die Nels te gaan kuier. Die Nels met hulle agt kinders het baie tevrede in hulle huisie gewoon. Na ‘n paar rustige ure van wyn en tee drink, gesels, pyp rook en kaart speel, het hulle huistoe gestap. ‘n Paar weke later het Willem teen skemeraand by Tas gaan kuier. “Jannetjie” het daarvan gehou om vir Elisabeth Tas ‘n karmenaadjie van “kalfs-vleesch” te bring.
Blaauwklippen opstal soos dit vandag lyk.
Nel het ook ander besoekers onthaal soos Jan Roggeveen
en Juriaan van der Maas krankenbesoekers van die terugkerende
seemag. Dit het hom in ‘n goeie bui
geplaas.
Op 10 Julie 1705 het Nel Adam Tas se kneg Jacob, sy ses slawe en twee vry Khoi (Hottentotte) gelei op ‘n
visekspedisie na Valsbaai. Hulle het ‘n
wa gevat om die visnet mee te vervoer en om die vis mee terug te bring.
Dit kan die bekende predikant François Valentijn gewees het wat onder meer in 1705 aan die Kaap was en aan wie Nel in opdrag van Tas bone kon gelewer het. Valentijn het later Oud en Nieuw Oost Indien geskryf wat in 1726 in Amsterdam verskyn het. Met nege kinders en 'n tiende kind in verwagting (gebore Julie 1706) moes hulle hard werk vir hulle daaglikse brood.

Adam Tas het ’n lywige klagskrif teen Willem Adriaan van der Stel opgestel
wat met die volgende retoervloot versend sou word. Die meeste klagtes het
verband gehou met die onwettige grondbesit van amptenare, maar ook hul
pligsversuim en oneerlike gedrag. Met voorbeelde is aangetoon dat die
amptenare, veral Willem Adriaan van der Stel, die burgers onbeskof behandel en die Kompanjie
benadeel met oneerlikheid en wangedrag. Tas was so gekant teen die amptenare van die Kompanjie, dat hy nie van sy produkte aan hulle wou afstaan nie. Daar word vertel dat Guilliaume Nel op ‘n keer met Tas gepleit het, oor ‘n halwe faam wyn, wat Tas van die manne geweier het. Vooraanstaande boere van die Kaap, Stellenbosch, Franschhoek en Drakenstein het die klagskrif onderteken.
Tydens sy verblyf op Blaauwklippen was Nel een van die burgers wat saam met Adam Tas die klagskrif onderteken het. Hy het dit as Willem Nel onderteken. Toe die retoervloot op 4 Februarie 1706 in Tafelbaai anker, was daar 63 name onderaan. Byna die helfte van die ondertekenaars was Hugenote.

Toe Elizabeth Tas ver swanger was, het Jannetjie haar bygestaan vanaf laat November 1705 en het sy tot ‘n dag of twee voor die geboorte van Sara in vroeg Desember op Libertas gebly.
Gedurende die warm somermaande van Januarie 1706 het Nel vir die arbeiders van Tas gehelp om die mielies in sy skuur op Libertas te kry. Hy het ook vir hom gehelp om sy produkte in die Kaap of by ander persone te kry en na Tas se ramme op Blaauwklippen om te sien.
Blaauwklippen
Nel het ‘n lae profiel gehandhaaf gedurende die
weerstandsbeweging van die Stellenbosche en Drakensteinse boere. Hy het geen verklaring van enige van die twee
partye geteken nie. In November 1707 het
hy saam met Tas, Grevenbroek en Van der Heiden ‘n versoek aan die Politieke
Raad gerig dat die predikant E.F. le Boucq ook dienste in Stellenboch en
nie net in Drakenstein kon hou.
Vanaf die vroeë 1700 het die graanproduksie in al die behoeftes van die Kaap voorsien. Aanplantings het stadigaan afgeneem, maar vir Willem was die jaar 1709 'n baie welvarende een, sy koring het 60 keer in opbrens vermeerder. Hy het ook 6 perde, 30 beeste en 200 skape besit. Sy 6000 wingerde het een lêer wyn geproduseer, wat 'n aanduiding is dat daar kelderaktiwiteite, waarskynlik in die skuur, was. Sy twee seuns, Jan en Esaia, was ook nou oud genoeg om wapens in die militia te dra. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 14)
Die plaas Bootmans Drift, Drakenstein langs die bergrivier naby Riebeeck-kasteel is in 1711 aan Willem toegeken.
Cape
Muster Roll of 1712
Written
by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem
Nel & Johanna la Beete
Jan
Nel
Isaia
Nel
Pieter
Willemsz Nel
EGGSA
Cape
Muster Roll of 1713
Written
by transcribed by Richard Ball. Posted in Cape Archives VC Lists
Willem
Nel & Johanna Allbata
EGGSA
In 1720 is Nel se naam op die kaart aangebring om aan te dui waar sy plaas was.
Naby die Eersterivier is die geboue van Conterman (Groote Zalze), dan 'n enkele gebou van Willem Nel (Blaauwklippen), suidwaarts ten minste vier geboue van Van Brakel (Brakelsdal'annandale) en in die rigting van die Dwarsrivier, Jan Nel (Willem se seun), met die ses geboue van Rustenburg. (https://www.blaauwklippen.com/wp-content/uploads/2016/07/Blaauwklippen_Farm_History.pdf Bl. 14)

Op 13/01/1722 verkoop hy die plaas aan sy oudste
dogter en haar man Barend Pieterze van Wesel vir f1000 gulden. Pietersz onderneem om oor die volgende ses jaar jaarlikse betalings van f150, 1723 - 1728 te betaal. Guillaume is op 17/06/1735 op die plaas Bootmans
Drift, Drakenstein oorlede.
Foto Danie Nel. Landmeters dokumente van die plaas Bootmansdrift

The inventory of the estate of Appolonia van
de Caab in 1762 recorded her possessions ‘in a hired room of the house of
burgher Isak Sultania’. She and her first husband, Cornelis de Cat, had previously
owned property in block MM, taking transfer of MM 8 from Johanna Labat (Jeanne
de la Batte, widow of Guillaume Nel) in 1736. (Cape town between East
and West)