g.10. Jan Johannes Paulus, geb. 20/091866, ged.
09/12/1866, Beaufort-Wes, Witbank, Tvl, oorl. 15/04/1940, , Witbank, Tvl. x Johanna Elizabeth Louw VAN
WYK, geb. 30/05/1872, d.v. Willem Jacobus van Wyk en Johanna Elizabeth Smit.
Jan Johannes Paulus was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Susarah Johanna Maria Magdalena Nel.
DG: Paulus ??; Johanna Isabella Dreyer.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1871:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901.
Woon Diepkloof 375, Middelburg Tvl.
Sy sterfkennis is onderteken deur sy skoonseun Jacobus Johannes Horn.