g.19. Abraham Johannes, geb.
24/06/1889, oorl. 1973 x 13/09/1916 met Susanna
Johanna JOUBERT, geb. 1894.
Abraham Johannes was die seun van Pieter Johannes van der Westhuizen en Hester Sophia Johanna Marais.
Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901.
Met hulle huwelik is hy 'n 28 jarige jonkman van Palmietfontein No 86, dist. Lichtenburg en sy 'n 22 jarige jongedogter van Geduld no 158, Potchefstroom.
eGGSA library Gravestones in
South Africa Noordwes : North West North West, COLIGNY, Urban area North West,
COLIGNY, Main cemetery W - Surnames :: Vanne - W WESTHUIZEN Abraham Johannes,
van der 1885-1973 & Susanna Johanna JOUBERT ?-?