f.6. Martha Cornelia Maria VAN DER WESTHUIZEN, geb. 23/12/1846, ged. 03/03/1847

f.6.  Martha Cornelia Maria, geb. 23/12/1846, ged. 03/03/1847, Beaufort-Wes, oorl. 17/12/1878, Diepkloof, dist. Oudtshoorn x 24/04/1865 met Lambertus Petrus Gerhardus VOS, geb. 05/07/1845, oorl. 05/12/1909, s.v. Willem Lambert Vos en Carolina Emerentia Buchner.

Martha Cornelia Maria was die dogter van Jacobus Andries van der Westhuizen en Helena Dorothea van der Westhuizen.


Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1856.

Helena Dorothea se sterfkennis van 1867 gee nie haar ouers aan nie, maar wel dat sy met Jacobus Andries getroud was.  Haar ouderdom ten tye van haar dood bring ons ook terug tot by 1813 wat ooreenstem met haar geboortedatum.  Die kinders wat gelys word, verskil egter baie van die inskrywings met hulle doop.  Ek plaas dit met huiwering hier in die hoop dat latere bevestiging verkry sal word.  Sy word as Martha getroud met Lambert Vos aangegee.

Kinders:

g.1.  Willem Lambertus VOS, geb. 1865, oorl. 1948

g.2.  Petrus Johannes VOS, geb. 1867

g.3.  Magdalena Sarita Carolina VOS, geb. 1867

g.4.  Jacobus Andries Petrus VOS, geb. 1869, oorl. 1943

g.5.  Johannes Casparus VOS, geb. 1873