e.5. Burgert Daniël, ged. 13/07/1788, Kaapstad , oorl 12/09/1847, dist. George x 08/01/1815 met Anna Catharina
BODENSTEIN, ged. 22/10/1797, oorl. 1870,
d.v. Casper Bodenstein en Catharina Christina Crause.
Burgert Daniël was die seun van Burgert van der Westhuizen en Anna Margaretha Holman.
Caspar
Bodenstein
was van Menslage, Quakenbrück of Osnabrück in die Hanoverstreek,
Noordwes-Duitsland afkomstig. (Osnabrück is 10 km oos van Menslage en
Quakenbrück 50 km verder suid). Hy land aan die Kaap in 1786 en trou hier op 24
Februarie 1793 met Catharina
Christina Krause,
kleindogter van stamvader Jan
Jacob Crause en Elisabeth Groenenberg. Anna Catharina is die vierde oudste kind van
sewe.