Jacobus was die seun van Johan Abraham Nel en Maria Louw.
In Julie 1768 het Johan Abraham Nel en sy gesin met
hul wa vanaf Stellenbosch tot by ‘n fontein langs die Sakrivier getrek. Johan
se tweede seun is hier gebore en om dit te vier het hy ‘n amandelboom geplant. Maar
anders as in Numeri 17:8 waar geskryf staan
"... daar was nie net botsels aan nie, daar was ook bloeisels en dit het
selfs ryp amandels gedra", het die boom wat hy geplant het nooit 'n
enkele
vrug gedra nie! Nietemin het dit flink gegroei en 'n groot
skadukol gegooi - iets kosbaars in dié geweste van die Noord-Kaap.
(http://reisinafrikaans.blogspot.com.au/2008/08/van-amandelboom-tot-williston.html)
Jacobus is op 4 April 1768 gebore te Amandelboom over de Zakrivieren. Zakrivier - Eertydse Sendingstasie en besproeingsskema noord van Calvinia en suid
van Brandvlei.
Jacobus was twee keer getroud.
Name Jacobus Nel
Sex Male
Spouse's Name Anna Jacomina Van Wyk
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 10 Mar 1793
Event Place Cape Town, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6KB8-3FGR
Name Jacobús Nel
Sex Male
Spouse's Name Christina Gloudina Louw
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 20 Feb 1825
Event Place South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:68BL-K95N
Jacobus was veldkornet van die
Roggeveld en het op Bitterfontein, een van die pragtigste plase in die omgewing
geboer. (http://archiver.rootsweb.ancestry.com/th/read/SOUTH-AFRICA/2004-07/1090158058) Hy was die later bekende kommandant Jacobus (Koos Kommandant) Nel van die Onder-Roggeveld. (‘n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme - gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter Calvinia en Nieuwoudtville-distrik deur Mara Visser (nee Theron) – tesis- Maart 2010)
Jacobus
Baptised: 1768, 10 Julij 1768
Father: Abraham NEL
Mother: Maria LOUW
Witnesses: Jacobus Louw Jacobsz: en Johanna Gieliome
Additional notes: Den 4 April anno passato natus
Baptised: 1768, 10 Julij 1768
Father: Abraham NEL
Mother: Maria LOUW
Witnesses: Jacobus Louw Jacobsz: en Johanna Gieliome
Additional notes: Den 4 April anno passato natus
Source:
Nederduits Gereformeerde Gemeente (NGK), Swartland (Malmesbury), Baptism
register, 1745-1782, page 73. Repository: NG Kerkargief, Noordwal-Wes,
Stellenbosch, G5 3/2. Note: Folios
13 and 14, two sides of one page, are almost certainly missing between the
current pages numbered 12 and 13 - dates covered would be late August 1751 to
early June 1752.. Transcribed by Lizette
Svoboda, from photographs of Cape Archives VC 666
Name Jacobus Nel
Birth Date 4 Apr 1768
Event Type Baptism
Event Date 10 Jul 1768
Event Place Tulbagh, Cape of Good Hope, South Africa
Event Place (Original) Tulbagh, Cape Of Good Hope, South Africa
Abraham Nel'
Maria Louw
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62XB-JBHQ?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6K1P-NNFZ?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62F7-4Q6R?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6K1S-BD6J?lang=en
Birth Date 4 Apr 1768
Event Type Baptism
Event Date 10 Jul 1768
Event Place Tulbagh, Cape of Good Hope, South Africa
Event Place (Original) Tulbagh, Cape Of Good Hope, South Africa
Abraham Nel'
Maria Louw
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62XB-JBHQ?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6K1P-NNFZ?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:62F7-4Q6R?lang=en
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6K1S-BD6J?lang=en
Name Jacobus Nel
Sex Male
Spouse's Name Anna Jacomina Van Wyk
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 10 Mar 1793
Event Place Cape Town, Cape Province, South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6KB8-3FGR
Name Jacobús Nel
Sex Male
Spouse's Name Christina Gloudina Louw
Spouse's Sex Female
Event Type Marriage
Event Date 20 Feb 1825
Event Place South Africa
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:68BL-K95N
Bronne
verskil oor die aantal kinders wat hy gehad het; volgens De Villiers
& Pama was dit sestien (1966:626-627), maar volgens die navorsing
van Nel het hy twee-en-twintig kinders gehad. Die datums van geboorte
van sy kinders is deur Nel uit sy Statebybel
verkry (gd:hoofstuk1.5-1.7). Die kinders wat nie deur De Villiers en
Pama genoem word nie, het by geboorte, of in die jaar van geboorte, dus
baie jonk, gesterf. (‘n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme -
gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter
Calvinia en Nieuwoudtville-distrik deur Mara Visser (nee Theron) –
tesis- Maart 2010)
Jacobus Nel (1767–1840) van die Noord-Roggeveld, was een van die agtenswaardigste manne wat in die eerste helfte van die 19de eeu in die Roggeveld gewoon het. Hierdie merkwaardige en onverskrokke man het op die plaas Bloemfontein gewoon en saam met sy vader en sy broer onder die mees intelligente en aktiewe veeboere van die land getel. Dit is egter veral as aanvoerder van verskeie Boerekommando's teen die stropende Boesmans dat die naam van Jacobus Nel byna legendaries geword en vroeër op die lippe van alle Afrikaners geleef het soos dit trouens nog meer as ’n eeu in hierdie streke voortleef. Op 13 September 1840 is die held van baie veldslae as 'n slagoffer van die masels wat destyds in die Onder-Roggeveld gewoed het, op sy woonplaas Blomfontein oorlede. http://www.wikiwand.com/af/NG_gemeente_Sutherland
Cape province archive records 1792 – 1992. Clanwilliam census records 1829 – 1832. Vol
j34-j36 Image 32
J SK: https://www.familysearch.org/ark:/61903/3:1:3Q9M-CSQX-MQY6-Q?view=index&personArk=%2Fark%3A%2F61903%2F1%3A1%3AQP7X-TGH9&action=view&cc=2517051&lang=en&groupId=

