j.1. Jacobus Hendrik VAN DER WESTHUIZEN, geb. 24/05/1919

j.1.  Jacobus Hendrik (Boet of Klein Kola), geb. 24/05/1919, oorl. 24/07/1994 x 02/07/1949, Upington, dist. Gordonia met Oelof Christoffel (Baby) FRIER, geb. 04/02/1927.

Jacobus Hendrik was die seun van Jacobus Hendrik van der Westhuizen en Jeanetta Helena van der Merwe.

Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1926.


Sy naam kom voor in hulle ouma Jeanetta Helena Margaretha van Niekerk se sterfkennis van 1927.

Hy was 'n onderwyser.