i.2. Annamie VON WIELLIGH, geb. 31/10/1960

i.2.  Annamie (Amy) geb. 31/10/1960, Pretoria, oorl. 17/11/2011,  Stellenbosch x Pretoria met Calvyn DE KLERK, geb. 24/11/1958, (geskei c. 2008), Stellenbosch.

Anna Sophiia Wilhelmina was die dogter van Gysbertus Johannes Goosen von Wielligh en Marion Dunker.




Amy is in Pretoria gebore en het haarself as onderwyseres gekwalifiseer. Sy is in Pretoria met Calvyn de Klerk getroud en hulle het  Stellenbosch saam met hulle twee dogters, Marian en Anene gewoon.  Sy skei in 20008 van Calvyn de Klerk.  Sy word in 2009 gediagnoseer met borskanker en sterf  24 November 2011 in Stellenbosch.


DE KLERK; Annamie (51) * 31/10/1960 + 17/11/2011. Word diep betreur deur die VON WIELLIGH gesin. Gedenkdiens: NG Moederkerk, Stellenbosch, Wes-Kaapprovinsie, 24/11/2011, 15:00. Private Verassing. (Beeld – 23/11/2011)

Kinders:


j.1.  Marion DE KLERK, geb. 29/09/1991.


j.2.  Anene DE KLERK, geb. 15/10/1994.