Susanna Johanna was die dogter van Johannes Daniël van der Westhuizen en Susara Marijna van der Westhuizen.
DG: Susanna Sophia van der Westhuizen; Johannes Petrus van der ?; Martha Maria Cornelia van der Westhuizen; Jacob Willem van der ?.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1852.
Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1883.
Haar naam kom voor in Elizabeth Jacoba Kotze se sterfkennis van 1898.
Haar naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1852.
Haar naam kom voor in Elizabeth Jacoba Kotze se sterfkennis van 1898.
Kinders:
h.1. Jan Daniel Eliza Jacobus VILJOEN, geb. 22/10/1862,
Biesjespoort, Britstown, Bo-Karoo, oorl. 28/11/1914, Boesmansberg, Prieska,
Bo-Karoo x Gertruida Magdalena Johanna Germishuizen, geb. 12/04/1863,
oorl. 08/07/1952, Mooiwater,
Danielskuil, d.v. Wilhelmus Franciscus Germishuizen en Gertruida Magdalena
Johanna NN.
h.2. Hercules Johannes VILJOEN x Rachel Magdalena Koekemoer.
h.3. Susara Johanna VILJOEN, geb. 14/04/1869, Victoria-Wes x van der Westhuizen.
h.4. Johanna Magdalena VILJOEN, geb. 02/12/1873,
oorl. 25/03/1942, begr. Prieska. Woon
Fraaipan, Prieska x Prieska met Dawid Johannes van der Westhuizen, ged.
22/12/1855, Victoria-Wes, oorl. 29/08/1921.