g.9. Margaretha Wilhelmina Elizabeth VAN DER WESTHUIZEN, geb. 1858

g.9.   Margaretha Wilhelmina Elizabeth, geb. 1858, Modderfontein, Prieska, oorl. 21/04/1927, Prieska x Victoria-Wes met Louis Rudolph VAN DER MERWE.

Margaretha Wilhelmina Elizabeth was die dogter van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Jacoba Hendrika Smit.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1907:
NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Uit hulle pa se sterfkennis van 1909:


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA


NASIONALE ARGIEWE VAN SUID-AFRIKA

Kinders:

h.1.  Hendrik Petrus VAN DER MERWE

h.2.  Johanna VAN DER MERWE, oorl. 15/02/1889

h.3.  Louis Rudolph VAN DER MERWE

h.4.  Jacobus VAN DER MERWE

h.5.  Louis Rudolph VAN DER MERWE