g.14. Petrus Daniël VAN DER WESTHUIZEN, geb. 01/03/1866, ged. 17/06/1866

g.14.  Petrus Daniel, geb. 01/03/1866, Modderfontein, afd. Prieska, ged. 17/06/1866, Victoria-Wes, oorl. 29/03/1954, Prieska x 15/03/1904, Prieska met Sara Elizabeth VERMAAK.

Petrus Daniël was die seun van Hendrik Petrus van der Westhuizen en Jacoba Hendrika Smit.


Sy naam kom voor in hulle ma se sterfkennis van 1907.

Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1909.