e.7. Pieter Jacobus VAN DER WESTHUIZEN, ged. 12/06/1800

e.7.  Pieter Jacobus, ged. 12/06/1800 x 04/06/1820, George, met Petronella Jacoba MAREE, ged. 02/10/1803, oorl. 29/03/1833, d.v. Petrus Jacobus Maree en Martha Scheepers xx 26/01/1834, George met Elizabeth Maria ROUX, d.v. Pieter Daniel Roux en Johanna Jacoba Fick.

Pieter Jacobus was die seun van Pieter van der Westhuizen en Susanna Cornelia Steyn.


Pieter Jacobus was16 jr oud toe sy ma se dood is.  Hy trou op 4 Junie 1820 met Petronella Jacoba Maree.  Sy sterf op 29 Maart 1833.

  
Testator(s):
Petronella Jacoba Maree
Pieter Jacobus van der Westhuijsen
MOOC8/74.19
4 Mey 1833
Inventaris en tauxatie des boedels van wylen P: Jacoba Maree op den 29:ste Maart 1833 ab intestato overleden en nagelatene man Pieter Jacobus van der Westhusen door ons ondergetekendens ten verzoeke van den Agent der Weeskamer van ’t district George volgens opgaaf en aanwyzen van hem van der Westhusen geinventariseerd en getauxeerd, te weeten
Vaste goed
Rd:s
1231 1/2 morgen land, zynde een gedeelte van de plaats "De Kruys" gelegen aan de Cango
2200

Losse goederen
Rd:s
1 oud ossen wagen, trek touw en vier jukken
120:--
10 trek ossen
230:--
2 aanteel paarden
20:--
1 oud legger
5:--
1 half legger
10:--
2 half aumen,1 half [aumen] devekt
13:--
1 balie
3:--
2 oud velle kuipen
4:--
2 boren
1:4
1 omslag
1:4
2 lyst schaaven
3:--
1 stryk schaaf
1:4
3 klyner schaaven
2:--
1 passer
1:4
3 bytels
1:-
1 oud span zaag
1:--
1 klyne kroos
0:4
1 oud schaf bank
1:--
2 bul zaken, een grote bul [zaken], een kleyn half sleet, peul half sleet, 7 kussens, 1 oud overtrekkene combaars
83:--
3 oud velle combaarse
10:--
1 aansit tafel
4:--
2 half sleeten thee tafelen
7:--
5 stolen
20:--
1 set bank
2:--
1 seep pot
12:--
4 kok potten
8:--
1 thee ketel
2:--
1 trek pot
1:--
1 copere stryk yzer
4:--
1 kleyne koeke pan
1:--
16 borden, 11 diep en 9 vlakke
4:4
12 yzere lepels
1:4
12 vorken
1:4
1 tinne soup lepel
0:4
2 blikke schotels
0:4
1 glass bottel
1:4
2 kommertjes
0:2
2 glass wyn kelken
0:4
1 oud copere blaken
0:4
1 aard schotel
0:2
1 meel zeyf van haair /defect/
0:1
1 oud koorn zyf
0:4
1 katel
2:--
1 wagen kist /defect/
1:--
1 oude achter wagen kist
2:--
1 middel slag geel hout kisten
3:--
2 oud emmers
2:--
1 enkelde meur rak met een schot
1:--
1 enkelde meur rak klyn
0:6
1 halve hoek rak
0:6
1 leger wyn
24:--
2 half aum brandy wyn
20:--
10 mudden koorn
50:--
13 mudden gaarst
18:--
1 1/2 mudden bonen
6:--
2 ballas manden
1:--
1 oud ploeg
10:--
14 gansen
14:--
2 mudden okkernoten
8:--
Rd:s2949:1

Lasten des boedels
Rd:s
Rd:s
aan Josephus Wolmarans s:r
100
aan Jan Joost
50
aan Joh:s Petrus Marnix P:sz
300
450:--
Welk lasten afgetrokken, blyfde over
Rd:s2499:1
the half
Rd:s1249:26
Aldus opgenomen ten op en aangaven van P:s Jac:s van der Westhuyzen, en door ons op heden den 4d:e Mey 1833 getauxeerd ten bywyzen van den Agent der Weeskamer van het district George.
Voor het op en aangaaf: M: Garcia, J:P: Swemmer
Pieter Jacobus van der Westhuysen
In my presence: J:M:K: Johnson, Agent to the Orphan Chamber at George
Jacob Pieter Swemmer and Maurice Garcia maketh oath and saith that they have truly and carefully appraised the estate and effects above set forth and that to the best of ther skill and knowledge, the true value thereof at this time is as above specified.
J:P: Swemmer
M: Garcia
Sworn before me on this 11th day of May 1833
W:A: Wentzel, Justice of the Peace
7 Maart 183[ ..... ]
Susanna Catariena Piternella es geboren den 22 October 1821 Saterdag 8
Martha Gesiena Johanna es geboren den 8 Junij 1827 Vreydag 9
Pieter Jacobus Hermanus es geboren den 17 Januarij 1830 Sondag 8
Johanus Chresteaan es geboren den 28 Maart 1833 Vreydag 3
Naammen en geboorten van mijn kenders den dag maanden en jaar getal
Pieter Jacobus van der Westhuijsen

Cango

Hy hertrou op 26 Januarie 1833 met Elizabeth Maria Roux.


Die Engelse besetting het vir die Pioniers op die Oosgrens geen verbetering in lewensomstandighede gebring nie.  Toestande het eerder verswak, aangesien die Kaapse regering geen begrip vir die probleme aan die Oosgrens gehad het nie.  ‘n Behoefte het by die pioniers ontstaan om weg te trek van die Kaapse regering, na waar hulle in vrede en vryheid kon woon.  Na deeglike oorweging en beplanning het die Pioniers besluit om hulle huise en plase te verlaat en na die binneland te trek met hulle waens.  Dit was die begin van die Voortrekkers.  Oor ‘n tydperk van drie jaar, wat in 1835 begin het, het die Voortrekkers die Kaapkolonie verlaat.  In hierdie tyd het hulle ‘n eie identiteit ontwikkel en hulself Afrikaners begin noem.  Hulle het ook ‘n eie taal, Afrikaans, gepraat wat Hoog Hollands was, met sterk Franse, Duitse, Malayse en Swart invloede.   Hierdie Afrikaanssprekende nageslag het later slegs as boere bekendgeraak.


1.  In 1833 het Louis Trichard en Johannes Hendrik Janse van Rensburg met 9 mans, 9 vroue en 31 kinders vanaf Oudtshoorn na Delagoabaai (1838) vertrek.  Die Van Rensburg trek is in 1836 uitgemoor.  

2.  Die Andries Hendrik Potgieter en Sarel Arnoldus Cilliers trekkers was 200 siele uit die kolonie en het vanaf Colesberg na die Vrystaat, die Soutpansberg en na die Transvaal getrek.  Potgieter reis na die Soutpansberge, en is by die Vaalrivier aangeval.  

3.  Gerhardus Marthinus Maritz vertrek met 100 waens en 700 mense uit Graaff Reinet na Natal.  Na Maritz se dood is die grensboer Andries Wilhelmus Jacobus Pretorius deur Sarel Cilliers versoek om die boere in Natal te kom lei en ‘n strafekspedisie teen Dingaan het gelei tot die slag van Bloedrivier.  

4.  Piet Retief vertrek met 120 weerbare mans en 100 waens vanaf Wellington na Zoeloeland.  Hy word in April 1837 tot Goewerneur verkies.  Retief is Natal toe om grond te ruil en word deur Dingaan vermoor.  Die Zoeloe Impies val die laers by Boesmansrivier aan en dood 350 van die trekkers.   

5.  Pieter Lafras Uys vertrek met 100 mense uit Uitenhage.  Dit was een van die laaste trekkers.  Hy is die enigste voortrekkerleier wat in geveg gesneuwel het.  Hy was eers Vrystaat toe, besluit toe om Natal toe te gaan, maar kon nie met Maritz saamwerk nie.  Uys het die trekkers by Boesmansrivier tot hulp gekom, maar is in ‘n hinderlaag gelei.  

Die groot trek 1836

Die Voortrekkers se verdedigingstelsel was op die beproefde kommandostelsel gebaseer.  Wyke het elk onder ‘n veldkornet gestaan en is as ‘n distrik onder die bevel van ‘n kommandant saamgevoeg terwyl die opperbevel by ‘n kommandant-generaal berus het.

Pieter Daniel Jacobs, geb. 1780, boer van Slangfontein, Beaufort-Wes het aangesluit by die Groot trek in 1836.  Hy was die leier van die Beaufort-Wes Trekkers.  Op 15/11/1838 is hy as kommandant verkies.  Hy het in 1839/40 hom by Suikerbosrand (Heidelberg) 365 suid van Johannesburg gevestig.  Sy mense het saam met Kommandant-Generaal Andries Pretorius aan die slag van Bloedrivier deelgeneem.  Pieter Jacobus en Elizabeth Maria van der Westhuizens was deel van die trekgeselskap van P.D.Jacobs wat April/Mei 1838 vertrek het en hul woonplek is as Nuweveld Beaufort aangegee.  In Apr 1842 was hulle in die Transoranje.

In die dae van die Voortrekkers word ook melding gemaak van Johannes van der Westhuizen wat as Heemraad aangestel is, en  P.J. van der Westhuizen, wat ‘n memorandum ter ere van Andries Hendrik Potgieter onderteken het.  .