Gesina was die dogter van Pieter van der Westhuizen en Johanna van Dijk.
Cape
Town Baptisms 1743
Written
by transcribed by Corney Keller. Posted in Cape Town Baptisms 1743-1756
Geesje,
de ouders Pieter van
de Westhuijze, en Johanna van Dijk,
de getuijgen Burgert
van Dijk, en Anna Dorothea Brons.
Gesina is met Johannes Petrus Maree getroud. Sy pa, Johannes Maree (Mare) het met 'n groot gesukkel en omslagtigheid in besit van sy plaas gekom. Hy het 'n smidswinkel op sy grond in Riebeek-Kasteel gebou en dit stokalleen behartig. Hy het groot vooruitgang gemaak en was voor sy dood 'n welgestelde boer. (Redelinghuys, J/.H.: Die Afrikaner-familienaamboek en personalia, 1955, Kaapstad)
Kinders:
e.1. Sara MAREE, geb. 13/05/1764.
e.2. Sara MAREE, geb. 10/05/1767.
e.3. Johannes Petrus MAREE, geb. 18/09/1768.
e.4. Johanna Maria MAREE, geb. 27/10/1771.
e.5. Pieter Jacobus MAREE, geb. 05/12/1773.
e.6. Anna Jacoba MAREE, geb. 09/11/1775, Stellenbosch.
e.7. Burgert Christiaan MAREE, geb. 16/11/1777.
e.8. Lucas Jacobus MAREE, geb. 22/09/1782, Kaapstad.
e.9. Mattheus Casparus MAREE, geb. 25/12/1785.