Daniël Mattheus was die seun van Johan Hendrik Laufs en Martha Johanna Gerber.
Volgens sy
sterfkennis was Daniel Matheus in sy
laaste jare ’n wewenaar. Hy is in 1973 as ’n pensioetrekker op Alberton
(Transvaal) oorlede.
Randfontein. Greenhills cemetery