g.3. Hilletje Geertruida, geb. 14/01/1863, ged.
19/04/1863, Swartland.
Hilletje Geertruida was die dogter van Arend von Wielligh en Wilhelmina Jacoba Pretorius. Sy was een van 'n tweeling.
FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1861-1875 (moes wees baptisms)
DG: Hendrik Andries Mostert; Johanna Margaretha von Wielligh