g.2. Elsie Maria VON WIELLIGH, geb. 20/08/1890, ged. 05/10/1890

g.2.  Elsie Maria, geb. 20/08/1890, Paardenberg, ged. 05/10/1890, Swartland x 26/05/1913 Kaapstad met Adriaan Johannes WOLFAARDT.

Elsie Maria was die dogter van Arend von Wielligh en Catharina Jacoba Loubser.



FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1877-1891.
DG:  Coenraad Hendrik Matthys Loubser;  Elizabeth Catharina ?;  Maria Helena Jacoba Loubser


FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1885-1889.


Arend, met sy vrou en sewe kinders. Een kind is jonk dood. Coenraad, is in die middel agter. Michiel, regs, se nageslag woon in Engeland. Dit is Charles (Charlie) links agter.  Foto: Eric von Wielligh


FAMILYSEARCH
Cape Town marriages 1891-1915