f.7. Martha Maria VON WIELLIGH

f.7.  Martha Maria

Martha Maria was die dogter van Nicolaas von Wielligh en  Martha Maria Retief.

Martha Maria se naam kom wel voor in haar ma se sterfkennis, maar word nie genoem in haar pa s'n nie.