f.2. Johanna Margaretha VON WIELLIGH, geb. 23/02/1849, Malmesbury, ged. 29/04/1849

f.2.  Johanna Margaretha, geb. 23/02/1849, Malmesbury, ged. 29/04/1849, Swartland x 12/02/1894, Malmesbury met Coenraad VAN EYSSEN, geb. 1830, Kaapstad, s.v. Coenraad van Eyssen en NN. CVE voorheen getroud met Catharina Jacoba Kok.

Johanna Margaretha was die dogter van Charles von Wielligh en Maria Elizabeth Gertruida Hamman.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 (moes wees baptisms).
DG:  Johanna Margaretha van Blerk;  Simon Petrus Johannes von Wielligh;  Hilletjie Gertruida Mostert;  Nicolaas Willem Laubser;  Johanna Christina Smuts

Uit hulle ma se sterfkennis van 1862:
FAMILYSEARCH

Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH

In 1874 tree sy as doopgetuie op by Beatrix Jacoba de Greef se doop.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1863-1875 (moes wees baptisms)

Op 14 Januarie 1895 is die egpaar getuies met Maria Barendina van Eyssen se doop.

FAMILYSEARCH
Swartland baptisms 1885-1889