e.9. Jan Johannes van Sittert VON WIELLIGH, geb. 30/04/1823, ged. 03/07/1823

e.9.  Jan Johannes van Sittert, geb. 30/04/1823, ged. 03/07/1823, Swartland, oorl. 25/09/1903 x 20/07/1846, Swartland met Maria Petronella Clasina MOSTERT, geb. 30/04/1824, ged. 20/06/1824, Swartland, oorl. 26/02/1897, Wolmaransstad (72 jr 9 mde 26 d), d.v. Hugo Hendrik Mostert en Aletta Jacoba van Sittert.

Jan van Sittert was die seun van Charles von Wielligh en Petronella van Sittert.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1855:
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH
Swartland marriages 1842 – 1860
Johannes van Sittert von Wielligh (23) en Anna Petronella Clasina Mostert (22) landbouer

Op 16 Julie 1854 is die egpaar doopgetuies by Johanna Hendrina Petronella Schreuder se doop.

FAMILYSEARCH
Swartland memberships 1837-1855 moes wees baptisims

In 1884 is hulle getuies by die doop van Johannes Jacobus Alexander Mostert.

FAMILYSEARCH
Victoria Wes baptisms 1884-1885

FAMILYSEARCH




FAMILYSEARCH