h.8. Hester Dorothea, geb. 01/02/1884
Hester Dorothea was die dogter van Marthinus Stephanus Jacobus Petrus Nel en Wilhelmina Magdalena Bam.
Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1910 nie:FAMILYSEARCH