h.4. Abraham Johannes NEL, geb. 16/03/1867

h.4.   Abraham Johannes, geb. 16/03/1867

Abraham Johannes was die seun van Johannes Petrus Nel en Anna Maria Frederika de Klerk.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie:
FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in sy pa se broer Pieter Willem Adriaan Nel se  sterfkennis nie:
FAMILYSEARCH