h.1. Marthinus Stefanus Jacobus Petrus, geb. 29/03/1871. Waarskynlik jonk dood, Die naam is weer gebruik.
Marthinus Stephanus Jacobus Petrus was die seun van Marthinus Stephanus Jacobus Petrus Nel en Johanna Catharina Helena Rheeder.
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1910 nie:
FAMILYSEARCH